MOSSELBAAI NUUS - Arthur Cloete, Wyk 11 se verteenwoordiger van die Vleesbaai-omgewing het tydens 'n onlangse kapasiteitsboubyeenkoms vir 2022, 'n spesiale oorkonde ontvang vir sy werk onder die jeug en vir die wyse waarop hy die wyk se belange in die gemeenskap verteenwoordig.
"Wat 'n voorreg om saam met sulke toegewyde wykskomiteelede wat werklik hul gemeenskap eerste stel, te kan werk," aldus wyksraadslid Nickey le Roux.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'