Advertorial
MOSSELBAAI SAKE NUUS - Sedert Wings Fitness Studio in Mei 2016 hul deure oopgemaak het om 'n gesonde leefstyl te kweek met behulp van 'n wye verskeidenheid gespesialiseerde programme, was daar geweldige groei en vooruitgang.
Daar is na die behoeftes van kliënte geluister en van die beste apparaat en moderne toerusting beskikbaar is ingevoer om in hierdie aanvraag te voorsien.
Die nuwe kardio-apparaat is van die beste en Wings Fitness spog met die enigste twee Wattbikes in Mosselbaai.
Oefenprogramme vir sport, gewigsverlies of herstel na sportbesering is beskikbaar om in elke behoefte te voorsien.
Die goed opgeleide instrukteurs, Monica en Thania het baie jare se ondervinding en ervaring om persoonlike aandag aan elke individu te gee met motivering en hulp. Verskeie groepsklasse vir Pilates en Spinning asook individuele oefenprogramme word daagliks aangebied.
Wings Fitness Studio is ook die amptelike verskaffers van die 32Gi reeks sportvoeding produkte vir gebalanseerde en volhoubare energie.
Die fokus van Wings Fitness is die individu wat daarna streef om ‘n keuse te maak van ‘n gesonde leefstyl te beoefen deur in ‘n veilige en moderne omgewing, met professionele hulp en gevorderde toerusting hul liggame fiks en gesond te hou.
‘n Gereelde besoeker, Lydia Rust, het net lof vir die span van Wings Fitness Studio en volgens haar is dit die beste oefen studio.
Skakel 074 740 6803 vir verdere inligting.
Oefenprogramme vir sport, gewigsverlies of herstel na sportbesering is beskikbaar om in elke behoefte te voorsien.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'