Sponsored Content
MOSSELBAAI SAKE NUUS - Hoe sal jy daarvan hou om R1000 kontant per dag te wen? Wel tussen Maandag, 3 Desember en Vrydag, 7 Desember asook Maandag, 10 Desember en Vrydag, 14 Desember kan jy jou kans waarneem.
Om te wen is maklik. Luister na SFM se oggend Drive Show en vat ‘n kans. Stuur ‘n SMS na 47766 om ‘n maklike vraag oor die Langeberg Mall te beantwoord wanneer die programaanbieder die vraag vra.
As jy die vraag rewww.langebergmallsa.co.zawww.langebergmallsa.co.zag beantwoord, is die kontantprys joune en sal dit in jou rekening oorbetaal word.
Watter vrae kan jy verwag. Dis maklik! Hier is ‘n paar voorbeelde:
- Is daar ‘n 24 uur McDonalds by die Langeberg Mall?
- Is die onderdakparkering gratis by Langeberg Mall regdeur die jaar?
- Het Langeberg Mall die enigste GAME in Mosselbaai?
- Waar is die nuwe motorwassery by die Langeberg Mall?
- Bly alle winkels by Langeberg Mall langer oop vanaf 14 Desember vir u inkopie gerief?
Sien? Dis so maklik om te wen.
Tel: 044 601 9801
* Geen werknemer van Langeberg Mall of SFM of enige winkelhuurder of hulle personeel mag aan hierdie kompetisie deelneem nie.
''Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'