Advertorial
SAKE NUNUUS - Kelly Fourie-Barnard en Janel Kruger in Rauch Gertenbach Prokureurs se boedelafdeling is goud werd.
Kelly is hoof van die firma se boedelafdeling. Sy bedien haar kliënte met die allerbeste advies aangaande boedelbeplannings, belastingstrukturering en risikobeperking van komplekse strukture in beide individuele sowel as regsentiteite. Sy neem aanstellings as eksekuteur en is betrokke by die opstel van komplekse testamente, asook die bereddering van bestorwe boedels.
Janel Kruger, is aangestel as assosiaat en boedelberedderingspesialis. 'n Kundige in die opstel van testamente, tree sy op as eksekuteur in die afhandeling van bestorwe boedels. Danksy jare lange ondervinding, voorsien sy die agtergeblewe familie van praktiese wenke en ondersteuning.
Beide vroue het 'n diepgewortelde verantwoordelikheidsin teenoor die beplanning van boedels, opstel van testamente, asook 'n effektiewe benadering in die bereddering van 'n bestorwe boedel.
Janel Kruger
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'