Advertorial Video
MOSSELBAAI SAKENUUS & VIDEO - Met die jaar 2021 wat eintlik nog in sy kinderskoene staan, is dit dalk net die regte tyd om te belê in selfontwikkeling, geestesgesondheid en emosionele welsyn.
Dr Herman Grobler, wat doktorsgrade in beide sielkunde en spelterapie het, het sy praktyk in Danabaai geopen.
Dr Grobler has been academically affiliated with the North-West University and has been working with individuals, families, and communities for the past 19 years. "In my research, as well as in practice, I focus on the self and identity. I guide people to explore who they are, what they are capable of, and to unlock their potential."
In 2019 het die Groblers hul vlerke gesprei en na Irak verhuis, waar dr Grobler aan die Lebanese French University gedoseer en sy vrou 'n onderwyspos beklee het. Tydens hul vakansie in Mosselbaai in 2020, het die wêreldwye impak van die Covid-19-pandemie tot gevolg gehad dat die Groblers ook 'n koersaanpassing moes maak. Vandaar die besluit om in die Suid-Kaap te vestig en sy kundigheid plaaslik in te span.
Kyk 'n video hieronder:
"In 'n neutedop, is daar min dinge vir my meer opwindend as om mense te help om hul denkpatrone te verander van beperkende na onbeperkte denke. Dit is uiters bevredigend om te sien hoe potensiaal opgebreek word sodat jy net die beste wat jy kán wees, word."
In reaction to changes in social interaction worldwide due to Covid-19, Dr Grobler, although he prefers one-on-one contact, also sees clients via online platforms. Dr Grobler is internationally accredited as a transformation coach with the Transformation Coaching Academy. He works in the corporate and sport environments with regard to self-development. Additionally, he does subject and career assessments for learners and students.
Vir meer inligting, besoek www.hermangrobler.co.za, skakel 072 234 9675 of stuur e-pos na herman@hermangrobler.co.za
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'