Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - MBT (Mossel Bay Total - Fitment Centre) bied reeds sedert 2005 ‘n verskeidenheid dienste aan motorhandelaars en die publiek.
Benewens bekende handelsname soos Pioneer, Sony, Nakamichi , Blaupunkt en Star Sound, is MBT die ekslusiewe area-agent en installeerders van verskeie voertuigklankstelsels
Other services:
• Car alarm and immobiliser (Autowatch), comes with a 2 year warranty
• Car aircon regas and service
• Smash and grab tint
• House tint UV heat reduction
• Numberplates
• CCTV installation and sales
• Dash camera ( front and rear)
• Microdot
• Reverse camera
• PDC park distance control
• 2 and 4 door central locking
• Car sound accessories, fuses, RCA ,trims etc.
• TRACKER tracking systems
Nuut by MBT is HYBRID-klankstelsels, discomikrofone – en onderdele .
Verskeie kringtelevisiestelsels kan ook deur MBT geïnstalleer word of as ‘n doen-dit-self-pakket opgemaak word. Ander dienste, sluit in die maak van nommerplate en Microdot.
Met kundige personeel en ‘n wye verskeidenheid produkte, is MBT beslis ‘n besoek werd.
Hulle is geriefllik geleë op die hoek van Via Appie en Parsons in Voorbaai (oorkant Mosselbaai Toyota) met volop parkering en ‘n gesellige koffiewinkel waar die tyd verwyl kan word terwyl daar ‘n installasie aan u voertuig gedoen word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'