MOSSELBAAI NUUS - Immergewilde Juanita du Plessis tree môre, Vrydag 25 Mei in die Mosselbaai stadsaal op om 20:00.
Kaartjies kos R100 per person of R150 vir VIP’s.
Bespreek by Computicket, 071 868 6231 of by die kantoor van die Mossel Bay Advertiser, Kerkstraat 9 of 044 690 7156.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroeten nuus'