MOSSELBAAI NUUS - Wulf Erhardt, 'n 13-jarige branderplankryer van Mosselbaai is besig om die kruine van die see te ry.
Erhardt het van 3-7 Oktober vir die Eden-branderplankryspan aan die 2018 Sea Harvest SA junior branderplankrykampioenskappe in Jeffreysbaai deelgeneem.
Hy het in die kwarteindronde deelgeneem, waar hy uitgeval het.
Ongeveer 200 branderplankryers het aan dié kampioenskappe deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'