MOSSELBAAI NUUS - Vir Barbarians en Mosselbaai is dit 'n groot prestasie dat drie plaaslike spelers in die SWD se begin-vyftiental ingesluit is.
Dillen Snel, Shario Rosenkrantz en Curswhon Mono is gekies vir SWD se begin-vyftiental.
"Ons is trots op die spelers wat vir hul uithalerspel beloon is," sê Barbarians-voorsitter, Dawid Kamfer.
Dillin Snel.
Curswhon Mono.
Shario Rosenkrantz.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'