Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS - Radiobeheerde modelvlieg-entoesiaste het vandag hulle “fly in” aangebied.
Die St Blaize-modelvliegklub het as gasheer opgetree.
Verskeie klubs van die omgewing het saamgetrek vir die geleentheid en ‘n groot verskeidenheid vliegtuie, helikopters en tuisgemaakte ontwerpe het die lugruim versier.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'