Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Ons sien dikwels die hengelaars met hul helderkleurige oranje baadjies en gevorderde hengeltoerusting op die strand.
‘n Hengelaar kry punte vir die gewig van die vis wat hy/sy vang.
Hier gaan dit meer om groter visse soos haaie en leervisse te vang, te weeg, op te teken en dan weer terug in die water te gooi.
FOTOGALERY: Eden kushengel ligakompetisie
Die kompetisie word oor nege Saterdae versprei. Vir ontspanning, vang hulle vis om te eet.
VIDEO - Eden-kunshengel kompetisie op Klein Brakstrand:
VIDEO - Eden-kunshengel kompetisie op Klein Brakstrand:
VIDEO - Eden-kunshengel kompetisie op Klein Brakstrand:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'