Gallery Update
MOSSELBAAI NUUS - Atlete met gestremdhede het hul slag op die atletiekbaan gewys met die Mosselbaai sport- en rekreasiefees.
Die atlete is in verskillende kategorieë van gestremdhede ingedeel. Een blinde atleet, Marlé van Wyk het haar talent in die hardloop-items getoon.
Die fees duur tot 16 Oktober.
Lees 'n vorige artikel hier: Atlete met gestremdhede neem deel in fees
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'