MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die Mossel Baai sport en rekreasiefees het vir groot opwinding gesorg toe atlete met gestremdhede aan die fees deelgeneem het.
Atlete is in verskillende kategorieë opgedeel, waar van hulle heeltemal blind was, maar tog die sport geniet het.
Hulle het aan baan- sowel as veld items, soos spiesgooi en gewigstoot deelgeneem.
Jolene Petersen
Jayden Malgas. Foto's: Elaine van der Toorn
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'