MOSSELBAAI NUUS - Die mans- en dameswenners in die A- tot C-afdelings van Saterdag 19 Mei se Sanlam-kankergholfdag, is van links:
• Miemie Maritz (C-afdeling),
• Coen Basson (Sanlam verteenwoordiger),
• Pam Haig (A-afdeling),
• Steph Nel (B-afdeling),
• Matthew Wilken (B-afdeling),
• Coenie Coetzee (tweede - B-afdeling),
• Louis Fourie (A-afdeling) en
• Sheldon Booysen (C-afdeling).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'