George en Knysna het reeds 'n parkrun waaraan atlete gerus ook kan deelneem. Die lekker van parkrun is dat alle deelname vir punte getel word, ongeag waar in die wêreld aan 'n parkrun deelgeneem word.
Jaun-Prierre du Plessis (SM25-29) eerste (tweede algeheel) in 22:11 - eerste deelname.
Hj Nell (JM10) van Hartenbos Drawwers, was tweede (derde algeheel) in 22:28.
Jandri Snyders (JW11-14) van Hartenbos Drawwers, was eerste (eerste algeheel) in 21:48 - eerste deelname.
Danelle Human (JW11-14) van Hoërskool Punt Atletiek, was tweede (vierde algeheel) in 22:34.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'