Atlete wat wil poog om vir die SA 10km-kampioenskappe te kwalifiseer, moet aan minstens twee van die vier uitdun-wedlope deelneem.
Die datums vir wedlope is as volg:
- 7 Desember – Velskoen 10km (Eerste uitdun)
- 14 Desember – Palm Tyres 10km (Tweede uitdun)
- 26 Desember – Engen 10km (Derde uitdun)
- 18 Januarie – Benevolent Park 10km (Vierde uitdun)
- 29 Januarie – Top Gear 10km (ASWD Kampioenskappe)
- 22 Febreuarie – SA 10km Kampioenskappe (Bloemfontein)
Besoek ook gerus www.aswd.co.za vir die nuutste inskrywingsvorms, uitslae of nuus oor die nuutste gebeure.
'Ons bring jou die nuutste Suid-Kaap nuus'