MOSSELBAAI NUUS - Die Hartenbos Drawwers se bestuur wens al hulle atlete wat gedurende die Paasnaweek (Saterdag 16 en Sondag, 17 April) in Kaapstad aan die Twee Oseane-wedloop gaan deelneem, alle voorspoed toe.
"Ons weet dat elke atleet sal goed doen gedurende die wedloop."
'n Totaal van 25 atlete van die klub sal in aksie wees - 16 neem aan die 21.1km-wedloop deelneem en nege aan die 56km-wedloop.
Sterkte aan:
Jonette Botha, Christa Crous, Riana Dereksen, Elaine Diesel, Vuyiswa Dyantyi, Helena Jonker, Carel Lamprecht, Marieta Marx, Karen Muller, Ferdie Nel, Petro Nel, Anthony Dumas, Carmen Philips-Moorcroff, Annakie Pretoruis, Annalize van der Westhuizen en Gerold Whittaker (almal 21.1km) asook André Knobel, Annelie Kruger, Sam Marx, Jimmy Robertson, Ané Scholtz, Eleen Thompson, Adele Ungerer, Tracey van Niekerk en Dawie Zwiegelaar (almal 56km).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'