TUINROETE NUUS - Adv Thys Gillomee, wat sedert 1 Desember 2016 Mosselbaai se munisipale bestuurder was en wie se kontrak vanjaar op 30 November sou verstryk, is as Hessequa se munisipale bestuurder aangestel.
Gillomee was vroeër vanjaar vir 'n ondersoek van seksuele teistering geskors. Hy het egter ooreengekom op die bepalings om sy dienskontrak op 13 Julie te beëindig.
Die uitvoerende burgemeester van Mosselbaai het daarna aan Suid-Kaap Forum se susterskoerant, die Mossel Bay Advertiser gesê dat Giliomee 'n stabiele administrasie met buitengewone hoë standaarde van munisipale dienslewering nalaat.
Lees meer op susterskoerant, Suid-Kaap Forum
Giliomee appointed Hessequa municipal manager
Advocate Thys Giliomee, who was Mossel Bay's municipal manager, has been appointed Hessequa municipal manager.
Giliomee left Mossel Bay Municipality on 13 July this year following allegations of sexual harassment.
He had been Mossel Bay's municipal manager since 1 December 2016 and his contract would have expired on 30 November this year.
Giliomee agreed with Mossel Bay Municipality earlier this year to end his service on 13 July, after he was initially suspended over an allegation of sexual harassment.
Hessequa Municipality's council confirmed that Giliomee was appointed municipal manager with effect from 1 January 2022 "after all legal procedures were followed".
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'