Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Deelnemers, oud, jonk, vroue en kinders, sowel as mans het uit alle oorde opgedaag vanoggend om deel te neem aan ‘n vreedsame optog teen geslagsgebaseerde geweld.
Die optog beweeg vanaf D’Almeida na die Mosselbaai-landdroshof waar ‘n memorandum oorhandig sal word aan die polisie, departement korrektiewe dienste en departement justisie.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel: Vreedsame optog teen geweld
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'