Gallery Video
MOSSELBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - Hoërskool Punt het vanoggend (Vrydag 20 Augustus) op luisteryke wyse 'oorlog' verklaar teen Hoërskool Langenhoven van Oudsthoorn op die vooraand van die verskillende sportspanne wat gaan meeding in die jaarlikse interskole.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'