Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Sowat 36 haweloses in die Mosselbaai-omgewing is sedert gisteraand en vanoggend op dag 1 van die 21 dae van nasionale inperking by die Shark Shack gehuisves.
Shark Shack is ‘n fasiliteit vir rugsakreisgers wat tans nie gaste kan ontvang nie as gevolg van die 21 dae van inperking.
Kyk 'n video hieronder:
Sowat 36 haweloses in die Mosselbaai-omgewing is by die Shark Shack gehuisves vir die 21 dae inperking.'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'