Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die wenners van Mosselbaai Kameraklub vir Februarie is:
- Natuur (geen voëls): Junior wenner - Marianna Erasmus se Klipspringer; Senior wenner - Elaine van der Toorn se Unfolding Lotus.
- Natuur (slegs voëls): Junior - Marianna Erasmus se Taking Off; Senior - Carien Kruger se Ons maak nes.
- Menslike portrette: Junior - Marianna Erasmus se Jakkalsvanger en Hyrone Levendal se Xaya; Senior - Anton Gericke se Smile of beauty en Anton la Grange se Thinking of you.
- Ope (kleur): Junior - Rita Smith se Roses are Red; Senior - Amanda Whiteman se Bytjie.
- Ope (monokroom): Junior - Alta Landman se Mistige begrafplaas; Senior - Zenobia Geldenhuys se Oud.
- Fotojoernalistiek en sport: Junior - Rita Smith se Playing marbles in the street; Senior - Amanda Whiteman se Front Runner.
- Vorms: Junior - Kitty Steyn se Withuis op die Eiland en Jonathan Swart se Double lightning bolt; Senior - Anton la Grange se Adelle Beukes se Septenary Dahlia. Golden Hour.
- Visuele kuns: Junior - Adelle Beukes se Septenary Dahlia; Senior - Verinda Bosch se The red Surfboard. 9. Voorgeskrewe onderwerp (seesand - lyne en patrone): Junior - Alta Landman se Lyne en Patrone; Senior - Verinda Bosch se Sand en See.:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’