Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die NSRI is opsoek na een van die pienk lewensreddingboeie wat vanaf die paal by die Hartenbos strand geneem is.
Enige iemand wat weet wie die boei geneem het of iets gesien het kan die NSRI kontak by 082 990 5954.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'