Video
MOSSELBAAI NUUS - ’n Boer van die Ruiterbos-omgewing, Henry Meyer, sê hierdie reën voel soos ’n week vol Saterdae!
Hy het dié video van die Koumarivier se laagwaterbrug op die Haelkraalpad vandag, Woensdag 6 Mei, om 14:50 geneem.
Volgens hom het die omgewing sover sowat 120 na 130 mm se reën gehad.
VIDEO: Ruiterbos-boer in ekstase oor reën
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’