GROOT-BRAKRIVIER NUUS - ‘n Kerkklok wat 45 jaar oud is, is verlede week by die VGK op Groot-Brakrivier gesteel.
Die kerk se leraar, ds Benjamin Roelfse het die skok ontdekking gemaak.
Die voorval is by die polisie aangemeld.
Nog niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'