MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaier, Frieda van der Walt het vanmiddag, op Sondag 21 Maart hierdie foto van visvangers op Danabaai geneem wat 'n haai gevang het en toe weer in die see vrygelaat het.
Hordes bronshaaie is die afgelope paar dae agter die branders tussen Danabaai en Pinnacle Point opgemerk.
Vorige artikel: Hordes haaie in Danabaai waters
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'