Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaaiers het in groot getalle opgedaag by die Hartenbos seefront om vandag die Jerusalema-dans toe doen.
Deelnemers het in blou T-hemde die gewilde danspassies op die strand ten aanskoue van toeskouers uitgevoer.
Die MoveOneMillion organisasie van Mosselbaai was ook teenwoordig om hulle steun te wys.
Kyk 'n video hieronder:
Deelnemers het in blou T-hemde die gewilde danspassies op die strand ten aanskoue van toeskouers uitgevoer. Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'