MOSSELBAAI NUUS - Die Dias- & Portfees was gewis een van die hoogtepunte van 2018.
Gepas en kenmerkend het dié historiese kultuurfees met die tema "waar kulture ontmoet" besoekers die geleentheid gebied om Mosselbaai se ryk geskiedenis te herleef.
Vir jare reeds kenmerk 'n aansteeklike gees en hope pret en vermaak dié uithalerfees van formaat.
Skuif môreaand, Saterdag, 17 Februarie om 18:30 gesellig voor die TV in en kyk Fiësta op kykNet wanneer Ansu Visser en haar span vir die res van die land wys net hoe lekker Mosselbaaiers feesgevier het.
Lees 'n verwante artikel: Brass Band celebrates 66th anniversary
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'