MOSSELBAAI NUUS - Die kleinspan van Curro Mosselbaai het op 27 Januarie 'n atletiekdag by die skool gehou.
Die leeders het in wit T-hemde skooltoe gegaan en kon aan hoogspring, verspring en gewigstoot deelneem.
Oupas, oumas en trotse ma's en pa's het langs die atletiekbaan hulle kleuters ondersteun.
Kleuters kon aan verskeie items deelneem, ook aan hekkies.
'Ons bring jou die nuuste Mosselbaai, Tuinroete nuus'