MOSSELBAAI NUUS - 'n Rooi Trek bergfiets was gesteel vanaf 'n erf in Langstraat, Mosselbaai, op Sondag 22 September om ongeveer 19:00.
Enige persoon met inligting aangaande hierdie fiets en/of misdaad word genooi om die ondersoekbeampte Speurder Sers. Andrew Salemane te kontak op sel 083 263 8258 of tel (044) 606 2850.
Positiewe inligting kan beloon word. Saam maak ons 'n verskil.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'