Update
MOSSELBAAI NUUS - Alle paaie in en om Mosselbaai is weer oopgestel.
Dit is volgens die munisipale bestuurder, Adv Thys Giliomee.
Die situasie kan weer verander.
Protesaksie het vroeg vanoggend in Mosselbaai begin.
Luister na 'n klankgreep hier.
Lees vorige artikels:
• Louis Fourieweg gesluit
• Protesaksie: Mosselbaai-paaie weer oop
• Protest action flares up
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'