Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Suid-Kaap vir Jesus het op 9 en 10 November in Hartenbos plaasgevind.
Terugvoering ontvang van kerkgroepe en individue is dat die geleentheid 'n groot sukses was en dat die "teenwoordigheid van die Heilige Gees" sterk was.
'n Redelike groot getal mense het hulle lewens aan die Here gegee. Die organiseerder, Theo Otto het foto's aan die Mossel Bay Advertiser gestuur.
Lees 'n vorige artikel hier: Suid-Kaap vir Jesus 2018 in November in Hartenbos
Pickard Henn tydens sy optrede.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'