MOSSELBAAI NUUS - Die Lamborghini's wat die ganse Mosselbaai verlede Donderdag op hol gehad het, het vir 'n laaste bietjie opwinding gesorg toe hulle Vyrdagoggend, 23 Augustus by die motorwassery by Mikeva aangedoen het vir 'n vinnige skoonmaaksessie.
Die inkopiegangers en skoliere van die naby 'n geleë skool het vir 'n oomblik vergeet van hul sorge en kom luister hoe brul hierdie supermotors.
Kyk 'n video hieronder
Dit was opnuut pure plesier om die pragtige motors van naderby te kom besigtig.
Lees 'n verwante artikel hier: Lamborghinikoors vier hoogty
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'