Update
MOSSELBAAI NUUS - Betogers is steeds besig om Louis Fourieweg op Mosselbaai te versper.
Polisiewoordvoerder, Kapt Malcolm Pojie sê minstens 100 inwoners van Joe Slovo neem aan die betoging deel.
Pojie sê ‘n gedeelte van Louis Fourieweg tussen Diasstrand en De Bakke is steeds vir verkeer gesluit.
Hy sê die betogers het intussen met die Mosselbaai-munisipaliteit begin onderhandel. Die polisie se eenheid vir openbare orde monitor die situasie.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'