Update
MOSSELBAAI NUUS - Die polisie se eenheid vir openbare orde is tans op die toneel by Louis Fourieweg oorkant Oliver Tyres waar betogers vanoggend bande gebrand het.
Die pad is intussen in die gebied tussen Diasstrand en Mosselbaai gesluit.
Die Suid-Kaap polisiekommunikasiebeampte, kapt Malcolm Pojie sê die polisie monitor die situasie. Die rede vir die betoging is nog nie bekend nie.
Vorige artikel: Protest action on Louis Fourie road
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'