Ongeveer 50 siek en bejaarde persone in die Gobuyostraat omgewing word gevoed deur hierdie projek wat deur die Mosselbaai Munisipaliteit ondersteun word. Die Munisipaliteit sorg vir die sop bestanddele, voorsien die krag wat en skenk ook die brood.
Die Sopkombuis word baie goed bestuur deur past Saal en sy word bedank vir haar onbaatsugtigheid.
Siek en bejaarde persone van die Gobuyostraat omgewing wag op hulle beurt om sop te ontvang by die Sopkombuis.