Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die memorandum wat tydens die vreedsame optog teen geweld by die Mosselbaai-landdroshof aan die polise en departemente justisie en korrektiewe dienste oorhandig is, is goed ontvang.
Spekers van die verskeie departemente het hulleself bereid verklaar om hulle volle samewerking te gee en toekomstige inisiatiewe teen geslagsgebaseerde geweld heelhartig te ondersteun.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'