Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Gerrie Pretorius, boorling van Mosselbaai en energieke aanbieder van Leef Jou Reis het behoorlik die afgelope paar weke die kollig op sy tuisdorp laat val.
Hy het gedurende grendeltyd in die groter Mosselbaai verfilm met die oogmerk om toerisme na die omgewing te stimuleer soos die inperkingsregulasies verslap word.
Op Saterdag, 5 September sluit hy sy toer af in Hartenbos en Groot-Brakrivier. Leef Jou Reis word om 19:30 op kykNET, kanaal 144 uitgesaai.
Kyk 'n verskafde video hieronder:
Gerrie Pretorius op besoek aan die museum.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'