Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Woensdag 9 Januarie was 'n groot dag in die lewens van baie kinders wat vir die eerste keer skool toe gaan.
Laerskool Park het 'n klomp ongewonde en party hartseer, Graad 1's by die skool verwelkom.
Kaylee van Rensburg is 'n Nuwejaarsbaba wat al op die voorblad van die Mossel Bay Advertiser was.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'