MOSSELBAAI NUUS - Kleuters en personeel van verskeie kleuterskole in die Aslapark-omgewing het Donderdag, 6 Junie 'n program bygewoon met die oog op Kinderbeskermingsweek.
Verskeie departemente en ander rolspelers het die groep toegespreek en bemagtig.
Die geleentheid is aangebied in die Aslapark-gemeenskapsaal.
Van die sorggewers wat die program bygewoon het saam met die kleuters.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'