Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Lusmakertjie voor vandag se Justworx Daytona Rally is die kaskarresies vanaf 09:00-12:00 by die munisipale gebou in Marshstraat. Toeskouers is welkom.
Deelnemers van onder 14 en 15 tot 19 jaar oud pak mekaar in ‘n tweemanresies.
Kaskarre word verskaf, maar renjaers moet hul eie valhelm saambring.
Kyk 'n video hieronder:
Verwante artikel: Justworx Daytona Rally finally here
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'