MOSSELBAAI NUUS - Hierdie Momsen bergfiets is tussen 26 en 28 November op die hoek van Uppercross- en Kloofstraat gesteel.
Vir enige inligting kontak die Mosselbaai-polisie se speurtak. (079 893 9937) of (044 606 2851).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'