MOSSELBAAI NUUS - Inwoners van Danabaai kan weereens by die Danabaai gemeenskapsaal hul Covid-19 inentings ontvang.
Op 18 Augustus om 08:00 word Johnson en Johnson inentings toegedien en persone wat hul eerste Pfizer spuit by Danabaai ontvang het kan hul tweede spuit op 30 Augustus om 08:00 ontvang.
Kontak Marie De Klerk vir meer inligting. 083 415 6981.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'