MOSSELBAAI NUUS - Die wenner van Mosselbaaier Karen Swanepoel se boek, Ek sal weer 'n Loflied sing, is Hetta Swanepoel.
Sy het dit gewen omdat sy die eerste leser was wat 'n uitknipsel van die berig wat oor Karen se boek handel, na die Mossel Bay Advertiser se kantoor gebring het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'