Sponsored Content
SAKENUUS - In 2024 het die mense van Mosselbaai vir DIY Kitchens & Cupboards aangewys as die Beste Kombuisinstallasie-maatskappy in die dorp.
Dis ’n eer wat ons nie ligtelik opneem nie – en ’n bewys dat wanneer Mosselbaaiers mekaar ondersteun, groot dinge gebeur.
Wat maak DIY Kitchens anders? Dis persoonlik.
Edwin neem tyd om regtig te luister – na jou behoeftes, jou spasie, jou begroting en jou styl. Hy gee eerlike voorstelle en ontwerp oplossings wat werklik werk, of jy nou jou leefhuis opgradeer of ’n droomkombuis vir jou vakansieplek beplan.
Jy kry volledige kwotasies, geen versteekte kostes nie en ’n eindproduk wat werk – met detail soos wegsteek stoorareas, laaie met ingeboude kragproppe en uitleg wat jou daaglikse lewe makliker maak.
Ons mik daarna om daardie titel in 2025 weer te verdien – nie net vir die erkenning nie, maar omdat dit ons help om steeds te groei, beter diens te lewer en meer vir ons kliënte te doen!
Met meer as 32 jaar se praktiese ervaring spesialiseer Edwin en sy span in kwaliteit kombuise, badkamer kaste, unieke kroeë en ingeboude kaste – alles met slim ontwerp, duursame materiale en eerlike, praktiese advies.
En ja – jy’s altyd welkom om in te loer vir ’n koppie koffie en ’n gesprek oor jou volgende projek. Geen druk nie – net eerlike, plaaslike raad van iemand wat regtig omgee.
- Adres: Rooken Smith Straat, Voorbaai, Mosselbaai
- Tel: Edwin Pienaar – 082 787 5532
- E-pos: edwin@diydepot.co.za
DIY Kitchens & Cupboards – Betroubare plaaslike vakmanskap
“The Art of Kitchens”
Klik hier om te stem: https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-vote/
Edwin Pienaar and his team
Edwin Pienaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’