Advertorial
MOSSELBAAI NUUS - Marzanne Oosthuizen is die trotse eienaar van Marzanne’s Nails, Hair & Beauty in die Bay View-sentrum.
Dit is seker die skoonheidsalon met die mooiste uitsig in Mosselbaai.
Beauty therapists at Marzanne’s are qualified to do all facials, waxing and body treatments such as aromatherapy, reflexology and exfoliation. Hot stone, Swedish, Shiatsu and Indian head massages can also be enjoyed. There is a professional stage make-up artist and the perfect person to use for weddings, special events or photography shoots.
‘n Gekwalifiseerde haarstilis wat spesialiseer in die kleur van hare, veral blonde hare en wat ook haarverlengings (extensions) doen, met baie ervaring in tradisonele en kontemporêre style, is deel van die span. Mani- en pedikure word gedoen asook limfdreinering.
Marzanne’s bied vriendelike en proffesionele diens aan in ‘n kliniese salon met moderne toerusting waaronder twee masseerstoele wat gratis aangeskakel word tydens haarstilis- en pedikuursessies. Marzanne’s is die enigste salon in Mosselbaai wat Hannon-gesigbehandelings doen en is ook ‘n amptelike verskaffer van die Hannon-reekse.
Tydens die feesseisoen gaan kliënte nog meer bederf word deur ‘n glasie wyn te kan geniet tydens behandelings.
Verskeie pakkette is ook beskikbaar om die bederfsessies nog meer uniek te maak.
Ontspan met 'n pragtige uitsig!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'