Advertorial
SAKENUUS - Fleur De Vie Lifestyle Estate is trots om die Fleur De Vie Villas, wat op 7 Oktober in Stilbaai geLAUNCH word, aan te kondig.
Hierdie opwindende ontwikkeling bring ’n nuwe standaard van moderne, kusleefstyl na die Tuinroete - ontwerp vir gerief, styl en gemeenskap.
Met slegs 35 villas beskikbaar, het kopers ’n beperkte kans om hul plek in hierdie gesogte leefstyllandgoed te verseker.
Die projek is tans in sy PRE-LAUNCH fase, en voornemende huiseienaars kan reeds nou ’n villa bespreek.
Villas is geprys vanaf slegs R1 500 000 en met geen oordragkoste, bied dit uitmuntende waarde in ’n veilige, troeteldiervriendelike omgewing.
Fleur De Vie Villas is ideaal vir jong gesinne, afgetredenes en beleggers, met stylvolle argitektuur wat perfek saamvloei met Stilbaai se natuurlike skoonheid. Hier koop jy nie net ’n huis nie - jy koop ’n leefstyl van vrede en sekuriteit.
Verskafde voorstellings van die ontwikkeling:
Moenie die groot LAUNCH op 7 Oktober, vanaf 09:00 misloop nie - kom besoek ons in Stilbaai en beleef die villas.
Vir meer inligting, besoek: www.fleurdevievillas.co.za of www.fleurdevie.co.za.
Kontak ons by 063 744 6967 of 066 169 4276 of info@fleurdevie.co.za
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’