Rudolf Jacobus skryf:
Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om dankie te sê aan die Mosselbaai-munisipaliteit vir die installering van kameras in Paradestraat, Uitbreiding 8.
Neem kennis dat die inwoners baie bly is en dit opreg waardeer.