ACVV Kenani, Mosselbaai:
Hiermee wil ACVV Kenani se beheerraad, personeel en veral hul inwoners vir elkeen in die gemeenskap opreg bedank vir hul skenkings, asook die wat gehelp het op verskeie ander maniere.
Ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat die gemeenskap ACVV Kenani so op die hande dra, veral deur dié moeilike tye.