Sunday 17:50
broken clouds
Tomorrow:
light rain 16°
Mossel Bay
Dit sorg altyd vir groot opwinding wanneer Mosselbaai se Titans en Marlyne mekaar die stryd aansê. Beide dié spanne het aan die SWD se eerste liga B-Wes deelgeneem. Hulle kon ongelukkig nie vanjaar die finaal haal nie, maar het nietemin elk hulle alles gegee gedurende die seisoen. Hier is ’n paar oomblikke uit die twee spanne se wedstryde teen mekaar op 6 September. Die B-spanne het mekaar eerste die stryd aangesê en hiér het die Marlyne met 28 - 10 gewen. Daarna het 'n titaniese stryd tussen die A-spanne gevolg - dié het met 15 - 8 in die Titans se guns geëindig.
Mossel Bay Advertiser proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Mossel Bay Advertiser